Basiese Toerusting vir Ouderlinge
Gee ag op jouself ... en God se kudde (Handelinge 20:28)

Basiese Toerusting vir Ouderlinge udemy course free download
Gee ag op jouself ... en God se kudde (Handelinge 20:28)
Iemand wat nie behoorlik toegerus is nie kan ook nie die werk doen wat van hom verwag word nie. Dit geld ook vir die werk (roeping) van 'n ouderling binne die kerk van Jesus Christus. Hierdie kursus fokus op die mees basiese dinge wat 'n ouderling moet weet om sy dienswerk reg te benader. Dit is net inleidend van aard en moet beslis verder uitgebou word. In 'n sin is dit ook 'n toetslopie. Sal hierdie manier van toerusting byval vind in die kerke? Jou terugvoer is vir ons belangrik.